| Modulekode | WKD 261 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Behoudskragte en behoudswette. Basiese termodinamiese wette vir droë en vogtige lug. Die toestandsvergelyking. Adiabatiese prosesse en temperatuurvervaltempos. Die Clausuis-Claperon-vergelyking. Berekening van die natadiabaat. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | WTW 114 |
| Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 4 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App